Kerrie Ribbetjies

 

Sny `n rib in klein stukkies

4 aartappels in kwarte gesny

1k wortels

1k gekerfde boontjies of heel klein boontjies

1k gekerfde kool(opsioneel)

2 tamaties gesny

1k vrugtekoekmengsel of rosyne

2t sout

peper na smaak

2t borrie

2t kerrie na smaak

2 eetl mielieblom hoogvol(maak aan met bietjie water)

2 eetl bruinsuiker na smaak

2 eetl appelkooskonfyt

2 eetl asyn

2 eetl blatjang

1 pakkie beestert soppoeier(maak aan met halwe k water)

 

Meng alles baie goed, maak deksel toe en stowe tot gaar op die stoof sowel as in die oond.