Hoenderstukke marinade

 

1 pak dye

 

Marinade

250ml tamatiesous

250ml asyn

15ml aangemaakte mosterd

15ml worcestersous

sout en peper

250ml blatjang

125ml olie

30-50ml appelkooskonfyt

30ml suiker

 

Kook hoender in sous vir 20 min die vorige aand en marineer verder oornag in die yskas.