Patats

 

Pak die volgende lae in `n M/S Kassarol

Patats

Bruinsuiker

Stroop

Botter

3 Lemoenskywe in kwarte gesny.

Sout

Gemmer indien verkies

 

Sit deksel op en plaas in mikrogolf vir 15 min op 75%.