Hoe om knoffelolie te maak:

 

Maak `n bol knoffel skoon en plaas in glasfles of bottel.  Vul dit halfpad met olie en sit in yskas.  Kort voor lank sal jy geurige knoffelolie het.  Die knoffel self sal tot 3 weke goed bly.