Braaivleis Mielietert

 

Halwe koppie koekmeel

15ml bakpoeier

60ml suiker

4 eiers

2 blikke geroomde suikermielies

60ml margarien gesmelt of kookolie

 

Verhit oond na 180 grade tot warm en smeer `n oondvaste bak of spuit hom met kleefwerende spuitmiddel.  Meng al die bestandele goed en giet in die bak en bak 1 uur lank of tot gaar