Gebakte aartappelgereg

 

Kook 8 middelmatige aartappels

Sny 3 uie in skyfies

Maak witsous van 2 k melk

Rasper 2 k kaas

 

Herhaal lae tot alles klaar is maar eindig met `n laag witsous.  Bak in vooraf verhitte oond van 180 grade vir 30 min.