Thea se vinnige Trifle

 

Verskillende geure jellie aangemaak en laat om te stol, sny blokke sodra styf is.

 

Ultramel vla

Ingelegte vrugte

Gekoopte sponskoek

 

1ste laag is sponskoek

2de laag is vrugte met hul sous

3de laag is gestolde jellie

4de laag is vla

5de laag is room bo-op.

Neute kan bo-oor gestrooi word