Sjokelade Mousse

 

200g donker sjokelade

4 eiers geskei

250ml room

 

Breek sjokelade in stukke, smelt 2 min op hoog in mikrogolf.  Laat effens afkoel en vou eiergele met draadklitser in.  Klits room baie styf en vou in by die mengsel en plaas in die yskas.  Dit stol baie gou.  Die geheim is die room en die eierwitte moet goed styf geklits wees!