Gebraaide viennas

 

Sny viennas in vier dele of so groot as wat jy wil.  Sny `n plus in die voorpunt en bak in warm olie totdat die voorste puntjies opkrul.  Dit lyk baie oulik in `n snack bord.