Ouvrou onder die kombers

 

Sny worsies in lengtes soos jyself verkies.  Maak pannekoekdeeg aan, die deeg moet nie te slap wees nie.  Druk elke worsie in die deeg en bak in warm olie tot ligbruin.  Dreineer op servette en bedien louwarm.