Die limonade kan deur sodawater vervang word. Meng die limonade in net voor opdiening.
500ml yskoue lemoensap
1 blik (440g) fyngemaakte pynappel
1 blikkie (100g) grenadellamoes
1 l yskoue limonade
Meng alles saam. Lewer 2litre pons.
Terug na Drink & Lekkergoed