Klapperkoekies

 

875ml koekmeel

1en `n kwart k suiker

250g margarien

2 eiers

halwe t vanilla

halwe t koeksoda

halwe t bakpoeier

1k fyn klapper

halwe t sout

 

Meng margarien en suiker deeglik.  Klits eiers en voeg klapper by dan al die orige droë bestandele.  Maak koeksoda aan met eetlepel melk en meng by deeg tot dit reg is vir `n vleismeul.  Bak 15-20 minute by 180 grade.