Gemarineerde suikermielies

 

Kook suikermielies in gewone water tot sag en breek in 3cm stukke of groter soos verkies.  Marineer in gekoopte Franseslaaisous vir ten minste oornag.  Hoe langer dit daarin marineer hoe lekkerder is dit.