Steak met sampioene en room
4 tot 6 stukkies steak sout na smaak peper na smaak braaivleis speserye na smaak knoffelsout na smaak 2 groot uie gesny 250ml room 1 eetl koekmeel
Meng alles in `n bak behalwe die room. Smeer oondpan met botter en pak steak op die kante. Gooi die res van die mengsel in die middle. Gooi die room oor die steak en oor die mengsel in die middel. Sit die deksel op en bak in die oond tot gaar. |