Frikkadelletjies
1kg maalvleis 1 pakkie “homestyle meatballs” halwe koppie water 1 ui fyngekap indien verkies
Maak pakkie geursel aan met `n halwe koppie water en meng saam met die vleis en die uie. Maak bolletjies en plaas in `n vlak pan of pot en voeg omtrent 1 koppie water daarby en kook stadig tot gaar. |