Glanspatats
Kook patats in `n bietjie water in M/S Casserole tot sag, nie pap in mikrogolf. Kook intussen 1k bruinsuiker, 2 eetl botter en `n halwe k water. Gemmer kan ook bygevoeg word indien verkies. Kook op 75% en gooi oor patats. Kook met deksel op vir 7-8 min. Gebruik M/S Casserole en skep stroop paar maal oor patats gedurende die gaarmaak proses. |