Freda se kerrieboontjies
2kg gekerfde boontjies 1kg gekerfde uie 2 gelyke desertlepel sout
Stoom vir 10 min saam.
1 bottel wit asyn 3k suiker 2 desertlepels Kerrie 2 hoogvol eetl mielieblom 3 koeverte borrie
Kook asyn en suiker. Maak `n pasta van mielieblom en Kerrie. Roer pasta in asyn en suiker. Gooi oor bone en kook vir 5 min terwyl roer. Bottel warm. |