Sjokeladesous vir roomys(heerlik)
1 blik kondensmelk(397g) 2 groot Bar One’s(53g elk) 8ml Milopoeier(1 en `n half t)
Plaas kondensmelk in `n kastrol. Sny sjokelade fyn stukkies en voeg by. Roer aanhoudend oor lae hitte tot gesmelt. Laat op hitte tot kokend warm, verwyder en roer Milo in. Dien dadelik op oor roomys. Indien jy `n dunner sous verkies, kan `n bietjie meer room bygevoeg word. |