Tuisgemaakte roomlikeur
500ml brandewyn (ek gebruik ook mampoer maar na smaak, anders loop jy op jou kop) 1 blik kondensmelk 1 blik room 50ml sjokeladesous 2 eiergele 5ml vanilla
Klits al die bestandele goed saam tot romerig. Giet dit in `n skoon drankbottel en verkoel dit `n uur in die koelkas voordat dit geskink word. |