Room likeur
1 blik kondensmelk 250ml vars room 125ml whisky 125ml brandewyn 2 eiergele 10g donker sjokelade 1 eetl vanilla
Meng die bestandele in `n menger of versapper en klits omtrent 15 minute. Hou koel en bedien. Onthou hierdie drankie het nie `n raklewe nie moet in die yskas gestoor word. |