Karamelvulsel vir horingkies
Hierdie vulsel kan ook op groot koeke as versiersel gebruik word. Baie lekker!
1 pakkie orley whip 1 blik karamel kondensmelk 3eetl karamel of vanilla kitspoedingpoeier
Klits orley whip styf en meng karamelkondensmelk daarby in. Klits kitspoedingpoeier daarby in. |