Ma Bootha se smeerkors(hierdie kors gaan hand aan hand met haar melktert wat sy bak)
Halwe k meelblom 1t bakpoeier 1 eetl botter 1 eier 1 eetl suiker(indien verkies, kan jy die suiker uitlos as jy `n soutkors soek en net `n knypie sout byvoeg in die plek van die suiker.
|