Slaaisous

 

175ml natuurlike joghurt

50ml strooisuiker

5ml suurlemoensap

Meng al die bestandele van slaaisous en dien op saam met die slaai.